Koop en verkoop in Pretoria
Plaaslike advertensies in Pretoria: meubels, fone, karre en bakkies, eiendom, werk en dienste van mense naby jou. Gewone goed adverteer jy gratis, daar’s geen kommissie nie, en kopers kontak verkopers direk.
🏆 Pretoria is nommer 1 in Dorp van die Maand (Groot dorpe, 30 stemme) ›
Boeke, Musiek & Stokperdjies in Pretoria
Fleeing the Rainbow: the story behind the headlines, eBook (PDF)
Does Size Matter? Frank sexual-health answers: eBook (PDF), 18+
Flat Out Lies? The flat-Earth theory on trial: eBook (PDF)
Nobody Cares About Your Pain: eBook (PDF) on stress and self-pity
TRIPOD STOOL Authentic Buffalo hide seat and meranti wooden legs
Pioneer vintage stereo system 1983/1984
Nuut in Pretoria? Kry ’n e-pos sodra dit gelys word
Kry ’n e-pos wanneer ’n nuwe advertensie geplaas word vir Boeke, Musiek & Stokperdjies in Pretoria. Gratis, en jy stop dit met een tik.
Ons gebruik jou e-pos net vir hierdie kennisgewings. Sien ons privaatheidsbeleid.
Gesoek in Pretoria
Plaas wat jy soekAnder dorpe in Gauteng
GautengTweedehands en nuut, hier in Pretoria
SmousPlek is ’n Suid-Afrikaanse koop-en-verkoop-webwerf wat plaaslik eerste stel. Vind ’n winskopie in Pretoria, of verkoop wat jy nie meer gebruik nie aan iemand naby jou: sitkamerstelle en beddens, yskaste en wasmasjiene, selfone en skootrekenaars, kindergoed, gereedskap, fietse, karre en bakkies, huise en woonstelle om te huur of te koop, vee, werk en plaaslike dienste.
Privaat verkopers adverteer gratis, karre en eiendom ook (tot vyf advertensies op ’n slag). Daar’s geen kommissie nie, so elke rand van die verkoping is joune. Koop en verkoop maklik, naby jou. Koop dit. Verkoop dit. Sharp-sharp!