Pioneer vintage stereo system 1983/1984
Pretoria, Gauteng · Posted 10 days ago
Beskrywing
TE KOOP: Volledige Vintage Pioneer "Silver & Black" Stelsel (1983/1984) Ek verkoop my volledige, bypassende Pioneer vlagskip-komponentstelsel. Die hele opstelling is in 'n uitstekende, skoon toestand en alles werk 100% perfek (getoets, geen krakende knoppe of stukkende liggies nie). Komponente ingesluit: • Pioneer SA-1040 Versterker (100W per kanaal, werkende LED-meters) • Pioneer CS-949 4-Way Luidsprekers (12-duim woofers, oorspronklike ribbon tweeters) • Pioneer PL-740 Direct Drive Platespeler (Vol-outomaties met stofkap) • Pioneer SG-540 Grafiese Gelykmaker (7-band met LED-liggies) • Pioneer CT-1040W Dubbel-kassetdek & CT-930 Enkel-kassetdek • Pioneer PD-4050 CD-Speler • Pioneer TX-940 Radio-Tuner • Pioneer DT-540 Oudio-Tydhouer / Horlosie • Oorspronklike Pioneer glaskas-radiorak op wiele • Prys en Kontakbesonderhede: Sien asseblief die aangehegde foto-poster vir die prys, ligging en selfoonnommer. • Let wel: Slegs vir self optel (Collection Only) in Wonderboom-Suid, Pretoria weens die gewig. Enige ernstige koper is welkom om dit te kom toets en te hoor speel voor aankoop!
- Kategorie
- Boeke, Musiek & Stokperdjies
- Dorp
- Pretoria
- Provinsie
- Gauteng
- Toestand
- Tweedehands – soos nuut
- Advertensie-ID
- SP-10397
- Gelys tot
- 11 Dec 2026