EnglishENAfrikaansAF
Bokke, ons staan agter julle!Wees van die eerstes om saam te skree!
🎙️ Nuut op SmousPlek

Praat jou advertensie. Tannie Marie skryf dit.

Geen tik nodig nie. Sê wat jy verkoop, die prys en die toestand, en jou advertensie is reg om na te gaan.

Sê die prys en enige merke of foute. Moenie jou foonnommer sê nie: kopers kry dit later.

Goed om te weet

  • Werk op Android-fone (Chrome) en iPhones (Safari). Op ander blaaiers tik jy dit net in jou eie woorde.
  • Jou foon maak van jou woorde teks (Google of Apple luister). SmousPlek hou nie ’n opname nie.
  • Jy gaan alles na en verander dit voordat jou advertensie aanlyn gaan.