
🎙️ Nuut op SmousPlek
Praat jou advertensie. Tannie Marie skryf dit.
Geen tik nodig nie. Sê wat jy verkoop, die prys en die toestand, en jou advertensie is reg om na te gaan.
Goed om te weet
- Werk op Android-fone (Chrome) en iPhones (Safari). Op ander blaaiers tik jy dit net in jou eie woorde.
- Jou foon maak van jou woorde teks (Google of Apple luister). SmousPlek hou nie ’n opname nie.
- Jy gaan alles na en verander dit voordat jou advertensie aanlyn gaan.