Description
(RS 116) Eksklusiewe Rustic Barn Brown Plasma Staander. L1600 W480 H600 mm. Prys Was R7495 Nou Slegs R6995. Foto van produk binne huis slegs vir illustrasie doeleindes oor waar die produk kan inpas in u huis. Om hierdie produk by ons te bestel bel, whatsapp of epos ons gerus met die "RS" nommer van die produk op ons kontak besonderhede hier onder. Let Wel: Ons hou nie voorraad nie en vervaardig slegs op bestellings. Ons neem bestellings en vervaardig volgens jou spesifikasies. Ons, broers Riaan en Ryk Human, ontwerp en vervaardig vanaf 2013, nou al 14 jaar, eksklusiewe sterk vervaardigde rustieke hout meubels in verskeie groottes en afwerkings uit ons garage in die Paarl wat jy nêrens anders sal kry nie. You are welcome to communicate in English as well. Jy kan ons kontak vir ‘n eksklusiewe pryslys met fotos en mates, kwotasies, bestellings of enige navrae en inligting wat jy dalk benodig!
- Category
- Home & Garden
- Town
- Paarl
- Province
- Western Cape
- Condition
- New
- Ad ID
- SP-10248
- Listed until
- 28 Nov 2026