Geverifieer
1
Prys op aanvraag
Vir watter provinsie skree jy?
Pretoria, Gauteng · Posted 17 days ago
*Fenash Vibrasie Fiksheidsmasjien DJ01A - Soos Nuut* Net getoets of remote en display werk, nooit gebruik nie. Nog in plastiek. - Model: DJ01A, 150W - Met afstandbeheerder (nog verseël) + battery - Display werk 100% - Ideaal vir sirkulasie, bene, lae impak oefening - Baie kompak - pas onder bed Rede vir verkoop: Geen spasie / gebruik nie.
Gebruik jy Chrome of ’n ander blaaier op jou iPhone? Soek Voeg by tuisskerm (Add to Home Screen) in sy Deel-kieslys, of maak smousplek.co.za in Safari oop.
Gratis, geen app-winkel nodig nie. SmousPlek gaan op jou tuisskerm soos enige ander app.