Koop en verkoop in Koster
Plaaslike advertensies in Koster: meubels, fone, karre en bakkies, eiendom, werk en dienste van mense naby jou. Gewone goed adverteer jy gratis, daar’s geen kommissie nie, en kopers kontak verkopers direk.
🏆 Sit Koster op die Dorp van die Maand-bord: elke advertensie is ’n stem ›
Alles anders in Koster
Nuut in Koster? Kry ’n e-pos sodra dit gelys word
Kry ’n e-pos wanneer ’n nuwe advertensie geplaas word vir Alles anders in Koster. Gratis, en jy stop dit met een tik.
Ons gebruik jou e-pos net vir hierdie kennisgewings. Sien ons privaatheidsbeleid.
Gesoek in Koster
Plaas wat jy soekAnder dorpe in North West
North WestTweedehands en nuut, hier in Koster
SmousPlek is ’n Suid-Afrikaanse koop-en-verkoop-webwerf wat plaaslik eerste stel. Vind ’n winskopie in Koster, of verkoop wat jy nie meer gebruik nie aan iemand naby jou: sitkamerstelle en beddens, yskaste en wasmasjiene, selfone en skootrekenaars, kindergoed, gereedskap, fietse, karre en bakkies, huise en woonstelle om te huur of te koop, vee, werk en plaaslike dienste.
Privaat verkopers adverteer gratis, karre en eiendom ook (tot vyf advertensies op ’n slag). Daar’s geen kommissie nie, so elke rand van die verkoping is joune. Koop en verkoop maklik, naby jou. Koop dit. Verkoop dit. Sharp-sharp!