Koop en verkoop in Gqeberha
Plaaslike advertensies in Gqeberha: meubels, fone, karre en bakkies, eiendom, werk en dienste van mense naby jou. Gewone goed adverteer jy gratis, daar’s geen kommissie nie, en kopers kontak verkopers direk.
🏆 Gqeberha is nommer 13 in Dorp van die Maand (Groot dorpe, 3 stemme) ›
Mode & Skoonheid in Gqeberha
Nuut in Gqeberha? Kry ’n e-pos sodra dit gelys word
Kry ’n e-pos wanneer ’n nuwe advertensie geplaas word vir Mode & Skoonheid in Gqeberha. Gratis, en jy stop dit met een tik.
Ons gebruik jou e-pos net vir hierdie kennisgewings. Sien ons privaatheidsbeleid.
Gesoek in Gqeberha
Plaas wat jy soekAnder dorpe in Eastern Cape
Eastern CapeTweedehands en nuut, hier in Gqeberha
SmousPlek is ’n Suid-Afrikaanse koop-en-verkoop-webwerf wat plaaslik eerste stel. Vind ’n winskopie in Gqeberha, of verkoop wat jy nie meer gebruik nie aan iemand naby jou: sitkamerstelle en beddens, yskaste en wasmasjiene, selfone en skootrekenaars, kindergoed, gereedskap, fietse, karre en bakkies, huise en woonstelle om te huur of te koop, vee, werk en plaaslike dienste.
Privaat verkopers adverteer gratis, karre en eiendom ook (tot vyf advertensies op ’n slag). Daar’s geen kommissie nie, so elke rand van die verkoping is joune. Koop en verkoop maklik, naby jou. Koop dit. Verkoop dit. Sharp-sharp!