Vir besighede
Jou besigheid, waar jou dorp koop.
Ons stel jou blad saam met jou op, gratis vir die eerste maand. Kopers kontak jou direk. Geen kommissie, geen debietorder nie.
Jou bereik op SmousPlek
Regte syfers, laaste 30 dae54 100+besoekers
113 300+bladsye bekyk
249aktiewe advertensies
9provinces, 181 towns
Bespreek ’n gratis opstelling
Los jou besonderhede en ons e-pos of bel jou binne een werksdag terug. Ons laai jou eerste items saam met jou op, sodat jou blad dieselfde dag lewendig is.