EnglishENAfrikaansAF
Bokke, ons staan agter julle!Wees van die eerstes om saam te skree!
Gauteng

Koop en verkoop in Centurion

Plaaslike advertensies in Centurion: meubels, fone, karre en bakkies, eiendom, werk en dienste van mense naby jou. Gewone goed adverteer jy gratis, daar’s geen kommissie nie, en kopers kontak verkopers direk.

14aktiewe advertensies

🏆 Centurion is nommer 3 in Dorp van die Maand (Groot dorpe, 12 stemme) ›

Huis & Tuin in Centurion

Nuut in Centurion? Kry ’n e-pos sodra dit gelys word

Kry ’n e-pos wanneer ’n nuwe advertensie geplaas word vir Huis & Tuin in Centurion. Gratis, en jy stop dit met een tik.

Ons gebruik jou e-pos net vir hierdie kennisgewings. Sien ons privaatheidsbeleid.

Gesoek in Centurion

Plaas wat jy soek
Soek jy iets wat nie gelys is nie? Plaas ’n gratis “Gesoek”-advertensie en laat verkopers in Centurion na jou toe kom.

Ander dorpe in Gauteng

Gauteng

Tweedehands en nuut, hier in Centurion

SmousPlek is ’n Suid-Afrikaanse koop-en-verkoop-webwerf wat plaaslik eerste stel. Vind ’n winskopie in Centurion, of verkoop wat jy nie meer gebruik nie aan iemand naby jou: sitkamerstelle en beddens, yskaste en wasmasjiene, selfone en skootrekenaars, kindergoed, gereedskap, fietse, karre en bakkies, huise en woonstelle om te huur of te koop, vee, werk en plaaslike dienste.

Privaat verkopers adverteer gratis, karre en eiendom ook (tot vyf advertensies op ’n slag). Daar’s geen kommissie nie, so elke rand van die verkoping is joune. Koop en verkoop maklik, naby jou. Koop dit. Verkoop dit. Sharp-sharp!

Verkoop my kar in Centurion · Verkoop my huis in Centurion