Verified
1
Price on request
Which province are you cheering for?
Pretoria, Gauteng · Posted 17 days ago
*Fenash Vibrasie Fiksheidsmasjien DJ01A - Soos Nuut* Net getoets of remote en display werk, nooit gebruik nie. Nog in plastiek. - Model: DJ01A, 150W - Met afstandbeheerder (nog verseël) + battery - Display werk 100% - Ideaal vir sirkulasie, bene, lae impak oefening - Baie kompak - pas onder bed Rede vir verkoop: Geen spasie / gebruik nie.
Using Chrome or another browser on your iPhone? Look for Add to Home Screen in its Share menu, or open smousplek.co.za in Safari.
Free, no app store needed. SmousPlek goes on your home screen like any other app.