
Veilingaand in 5 reëls
“Ag, dis maklik. Lees dit een keer, dan is jy reg vir Donderdag.” — jou afslaer
- Bie is gratis’n Gratis rekening met ’n bevestigde selfoonnommer. Kopers betaal geen ekstra fooie nie.
- Elke bod is ’n regte aanbodHoogste bod wanneer dit sluit? Dan het jy dit gekoop.
- Nie aanlyn nie? Stel jou maksimumSmousPlek bie vir jou, stap vir stap, net so hoog as wat nodig is.
- Donderdag vanaf 20:00 (SA-tyd), een item per minuut’n Bod in die laaste 2 minute voeg 2 minute by. Geen skelm laaste-sekonde-bode nie.
- Dan reël julle dit direkKoper en verkoper kry mekaar se besonderhede en reël self betaling en afhaal. “Met reserwe” beteken die verkoper het ’n minimumprys.
Bodstappe (outomaties)
R10tot R500
R50R500 – R5 000
R100bo R5 000
+2 minbod in die laaste 2 min
Verkopers: lys gratis, betaal net as dit verkoop
’n Suksesfooi van 8%, tot 2% hoe meer nuwe bieders jy met jou eie skakel bring (min R10, maks R750). Kopers betaal niks ekstra nie.
8%0–1 nuwe bieders
6%2–4
4%5–9
2%10+
- Sit jou item op die veiling: foto’s, ’n beginprys en (as jy wil) ’n geheime reserwe.
- Deel jou skakel en prent met familie en vriende. Elke nuwe bieder verlaag jou fooi.
- Verkoop? Betaal die fooi binne 48 uur, dan kry jy en die koper mekaar se besonderhede.
💛 Fondsinsamelingsveilings
Skole, kerke en klubs: julle eie aand met tot 40 geskenkte items. R299 om te bespreek, dan 5% van wat verkoop.
Hoe fondsinsamelingsveilings werk