Koop en verkoop in Polokwane
Plaaslike advertensies in Polokwane: meubels, fone, karre en bakkies, eiendom, werk en dienste van mense naby jou. Gewone goed adverteer jy gratis, daar’s geen kommissie nie, en kopers kontak verkopers direk.
🏆 Polokwane is nommer 24 in Dorp van die Maand (Groot dorpe, 1 stem) ›
Nuutste in Polokwane
More in Limpopo
Hele LimpopoNuut in Polokwane? Kry ’n e-pos sodra dit gelys word
Kry ’n e-pos wanneer ’n nuwe advertensie geplaas word vir Alle nuwe advertensies in Polokwane. Gratis, en jy stop dit met een tik.
Ons gebruik jou e-pos net vir hierdie kennisgewings. Sien ons privaatheidsbeleid.
Gesoek in Polokwane
Plaas wat jy soekAnder dorpe in Limpopo
LimpopoTweedehands en nuut, hier in Polokwane
SmousPlek is ’n Suid-Afrikaanse koop-en-verkoop-webwerf wat plaaslik eerste stel. Vind ’n winskopie in Polokwane, of verkoop wat jy nie meer gebruik nie aan iemand naby jou: sitkamerstelle en beddens, yskaste en wasmasjiene, selfone en skootrekenaars, kindergoed, gereedskap, fietse, karre en bakkies, huise en woonstelle om te huur of te koop, vee, werk en plaaslike dienste.
Privaat verkopers adverteer gratis, karre en eiendom ook (tot vyf advertensies op ’n slag). Daar’s geen kommissie nie, so elke rand van die verkoping is joune. Koop en verkoop maklik, naby jou. Koop dit. Verkoop dit. Sharp-sharp!