Elke dorp is op die kaart. Die dorpe waar die nuutste advertensies geplaas is, gloei goud, en Oom Koos se bakkie kuier by die heel nuutste. Plaas ’n advertensie en laat jou dorp gloei!
Kry die SmousPlek-appGratis. Maak reg van jou tuisskerm oop.
Voeg SmousPlek by jou iPhone
Tik op die Deel -knoppie onderaan Safari (of regs bo op ’n iPad).
Rol af en tik op Voeg by tuisskerm (Add to Home Screen).
Tik op Add. SmousPlek is nou op jou tuisskerm, net soos enige ander app.
Gebruik jy Chrome of ’n ander blaaier op jou iPhone? Soek Voeg by tuisskerm (Add to Home Screen) in sy Deel-kieslys, of maak smousplek.co.za in Safari oop.
Kry die SmousPlek-app
Gratis, geen app-winkel nodig nie. SmousPlek gaan op jou tuisskerm soos enige ander app.
⋯Jy is binne Facebook of Instagram. Tik op die ⋯ (of ⋮) kieslys bo regs.
🌐Kies Maak oop in blaaier (of Maak oop in Chrome / Safari).
Tik weer op die ronde Kry die app knoppie daar, en SmousPlek installeer.
⋮Tik op die ⋮ kieslys bo regs in Chrome.
📲Tik op Installeer app of Voeg by tuisskerm.
Tik op Installeer. SmousPlek is nou op jou tuisskerm.
🖥️In Chrome of Edge: klik op die installeer-ikoon regs in die adresbalk, of maak die ⋮ / ⋯ kieslys oop en kies Installeer SmousPlek (in Edge: Programme › Installeer hierdie werf as ’n program).
🍎In Safari op ’n Mac: maak die File kieslys oop en kies Add to Dock.
SmousPlek maak dan in sy eie venster oop, reguit vanaf jou lessenaar of taakbalk.